Spaghetti met spinasie
500 g spaghetti
2 groot uie, fyn gekap
60 ml olyfolie
500 g spinasie
sout
fyn neutmuskaat
Kook die pasta volgens die aanwysings tot sag, dreineer dit en hou dit warm. Soteer die ui in die olie. Was die spinasie, sny die ribbes uit en snipper dit fyn. Voeg die spinasie by die uie en roerbraai dit net tot sag. Geur die spinasie na smaak met die sout en n bietjie neutmuskaat. Roer die spinasie by die pasta en sit dit warm voor.

Verwante Artikels