Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:15 NM CST

Spaghetti met knoffelolie

250 g spaghetti
2 knoffelhuisies
30 ml olie
sout
15 ml gekapte pietersielie

Kook die pasta volgens die aanwysings, spoel dit af onder koue lopende water en dreineer dit goed. Plaas dit terug in die kastrol. Skil en kneus die knoffel. Braai dit liggies in olie. Skep die knoffelhuisies uit en giet die olie oor die pasta. Roer dit om te meng. Verhit die spaghetti oor lae hitte tot warm. Geur dit met sout na smaak en strooi die peitersielie oor.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie