Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:36 NM CST

Spaghetti in bottersous

250 g spaghetti
115 g botter
5 ml aromat
30 ml parmesaankaas
2 ml sout
vars gemaalde swartpeper

Kook die pasta volgens die aanwysings, spoel dit af en dreineer dit. Plaas dit terug in die kastrol en verhit dit oor lae hitte tot warm. Smetl die botter en roer die aromat by. Goet die sous oor die pasta. Strooi die parmesaankaas, sout en peper oor. Roer dit en sit dit warm voor.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie