Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:08 NM CST

Piccalillie Slaai (Soet- suur slaai)

350g Piccalillie
1 blik kondensmelk
1 groot blik ingelegte gemengde vrugte
gherkins en suur uitjies na smaak

Meng alle bestanddele saam en verkoel vir ten minste half uur, geniet saam met n braai!!

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie