Soet Hoender met groen soetrissie
190 ml water
45 ml tamatiesous
15 ml worcestershiresous
2,5 ml gedroogde origanum
2,5 ml vars gemaalde swartpeper
4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel
1 groen soetrissie, in repies gesny
Meng die eerste 5 bestandele goed. Braai die hoender tot bruin en gaar. Hou dit eenkant warm. Sit die soetrissie in die pan en die tamatiesous mengsel. Kook dit tot die soetrissie sag is en de sous effens verdik het. Skep die sous oor die hoender.

Verwante Artikels