Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:49 NM CST

Skons (x12)

Bestanddele

1. 500ml Koekmeelblom
2. 15ml Bakpeier
3. 3ml Sout
4. 30ml Botter of Margarien
5. 175ml Melk of Karringmelk

Metode

1. Sif al die droe bestanddele saam.
2. Vryf die botter (margarien) met die vingerpunte in.
3. Voeg nou doe melk (karringmelk) by en sny dit in om 'n sagte deeg te vorm.
4. Rol uit (+/- 15mm dik) op 'n meelbestrooide broodbord.
5. Sny of druk vorms uit.
6. Voorverhit die oond tot 220 grade celsius en smeer 'n bakplaat met botter of margarien.
7. Bak vir ongeveer 12-15 min tot goudbruin.



Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie