Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:58 NM CST

Seekossous

500 ml mayonnaise
2 hardgekookte eiers, fyn gedruk
15 ml aangemaakte mosterd
1 knoffelhuisie, fyn gedruk
5 ml gedroogde pietersielie
15 ml gekapte grasuie
15 ml gekapte kappertjiesaad
sout en vars gemaalde swartpeper

Meng al die bestanddele saam en verkoel dit totdat dit benodig word.
"Kruie en Speserye"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie