Seekospot
75 ml olyfolie
30 ml botter
2 uie, fyn gekap
2 preie, in dun skyfies gesny
3 selderystingels, fyn gekap
1 rooi soetrissie, fyn gekap
15 ml gekapte knoffel
1 wortel, gerasper
24 steurgarnale
500 g calamari-ringe
1 kg witvisfilette, in blokkies gesny
16 klein aartappels, geskil
1 heel kreef - opsioneel
8 krapstokkies, in dik skywe gesny
20 mossels
8 kreefsterte - opsioneel
4 murpampoentjies, in skyfies gesny
125 ml sampioene, gesnipper
Sous
2 x 410 g gekapte tamaties met basielkruid en origanum
750 ml witwyn
500 ml water of visaftreksel
2 lourierblare
5 ml sout
5 ml varsgemaalde swartpeper
10 ml gedroogde gemengde kruie
2 ml borrie
5 ml tiemie
30 ml gerasperde lemoenskil
125 ml vars, gekapte pietersielie
250 ml vars room
Verhit die botter en die olie oor matige kole en roerbraai die uie, preie, seldery, soetrissie, knoffel en wortels daarin tot sag. Voeg die garnale en calamari by en roerbraai dit 5 minute lank. Voeg die vis en aartappeltjies by en plaas die kreef, krapstokkies, mossels en murgpampoentjies bo-op. Meng die bestanddele vir die sous en giet dit bo-oor. Bedek en laat die pot prut vir 35 minute tot 40 minute lank oor matige hitte of totdat die kreef se doppe pienk verkleur. Voeg die pietersielie en room net voor bediening by en roer dit deur.
Met komplimente "Maak n Las"

Verwante Artikels