Scones (Treffer)
Geskryf deur: LYN
250 ml room (1 koppie)
1 klein blikkie lemonade (kroeg grootte)
1 klein pakkie bruismeel
2.5 ml sout
Sif sout en meel. Sny room en limonade in, meng versigtig. Rol uit, verf met geklitse eier of melk en bak in vooraf verhitte oond 220 C vir ongeveer 15 tot 20 minute.

Verwante Artikels