Gebraaide Scallops met chilli mayo
45 ml mayo
22,5 ml gebottelde chilli sous
± 12 scallops
vars gemaalde swart peper na smaak
15 ml Italiaanse brood krummels
30 ml olyfolie
Meng die mayo en chili goed saam. Plaas die scallops, peper en die broodkrummels in n sakkie, maak dit toe en skud dit goed, maak seker die scallops word goed bedek. Verhit die olie in n pan en braai die scallops 3 minute lank aan elke kant. Bedien dadelik.
"weight watchers"

Verwante Artikels