Sampioensous
500 g sampioene, in skywe gesny
300 ml melk
5 ml fyn neutmuskaat
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
15 ml botter
1 knoffelhuisie, gekap
15 ml koekmeelblom
10 ml vars, gekapte koljanderblare
Plaas die sampioene en die melk in n kastrol, voeg die neutmuskaat, sout en peper by en laat dit 10 minute lank prut. Dreineer die melk en hou dit eenkant. Smelt die botter, soteer die knoffel 1 minuut lank en roer die koekmeelblom by. Voeg die melk gelydelik by terwyl die mengsel aanhoudend geroer word. Wanneer die sous verdik, word die sampioene en koljanderblare bygevoeg.
"Kruie en Speserye"

Verwante Artikels