Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:39 NM CST

Salm met Romerige uie sous

4 salm filette (+- 170 g elk)
sout en peper na smaak
75 ml gewone yogurt
30 ml mayonnaise
15 ml fyn gekapte uie
15 ml kappertjiesaad


Voorverhit oond tot 200 grade. Voer oondbak met foelie uit en sit die vis op die foelie neer met die vel na onder. Besprinkel met sout en peper. Bak die vis vir ongeveer 12 minute lank. Terwyl die vis bak, meng die yogurt, mayonnaise, ui en kappertjiesaad in n voedselverwerker tot glad. Bedien die vis met die sous.
Uittreksel uit "weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie