Salm en Komkommer met 'n Roomsous
1 komkommer, geskil en ontpit
1 klein ui, fyn gekap
15 ml olie
30 ml meel
1 koppie room
1 koppie groente aftreksel
30-45 ml mosterdsaad
340g salm, sonder vel en blokkies gesny
sout en peper na smaak
suurlemoensap na smaak
Sny die komkommer in "halwe ringe". Maak die olie warm en braai die ui. Voeg die komkommer by en braai n verdere 2 minute. Gooi die meel oor en braai verder vir n rukkie. Voeg die room, aftreksel en die mosterdsaad by, bedek en kook vir 8 minute lank oor medium hitte. Voeg die salm by en kook vir nog 8 minute. Geur met sout, peper en suurlemoensap.

Verwante Artikels