Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:51 NM CST

Rum-en-speserybotter

230 g ongesoute botter (250 ml)
160 g sagte bruinsuiker (200 ml)
2 ml fyn neutmuskaat
2 ml fyn kaneel
2 ml gerasperde suurlemoenskil
15 ml rum

Room die botter en die bruinsuiker saam. Klop die speserye en suurlemoenskil by. Meng dit goed en klop die rum bietjie vir bietjie by. Skep die botter in n potjie en bewaar dit in 'n koel plek. Lekker saam met roosterbrood of gestoomde poeding.
"Kruie en Speserye"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie