Romerige hoender met Dragon sous
60 ml hoenderaftreksel
60 ml room
5 ml koekmeelblom
2 ml gedroogde dragon
2,5 ml sout
2,5 ml varsgemaalde swartpeper
2 hoenderborsies, ontbeen en ontvel
Meng die eerste 4 bestanddele, die helfte van die sout en die helfte van die peper baie goed. Plaas die borsies tussen kombuis plastiek en slaan dit plat, ongeveer 2 cm dik. Strooi beide kante van die hoender met die oorblywende sout en peper. Braai die hoender, 4 minute lank aan elke kant. Verwyder en hou warm. Gooi die aftreksel mengsel in die pan en kook dit vir 2 minute lank terwyl jy dit roer om die aanbrandsels los te kry. Gooi die sous oor die hoender en bedien dadelik.
"weight watchers"

Verwante Artikels