Rooiwynmarinade met basiliekruid
250 ml rooiwyn
45 ml asyn
45 ml olyfolie
3 knoffelhuisies, fyn gedruk
15 ml vars, gekapte basiliekruid
of
5 ml gedroogde basiliekruid
Meng al die bestanddele saam en verhit dit tot kookpunt. Haal dit van die hitte af, bedek dit en laat dit 1 uur lank staan voor gebruik.
"Kruie en Speserye"

Verwante Artikels