Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 18 2012 @ 08:52 NM CDT

Rooi mengeldrankie

ysblokkies
2 bottels rooiwyn, verkoel
45 ml sjerrie
skil van 1 suurlemoen
strooisuiker na smaak
350 ml sodawater, yskoud

Plaas n groot mengbak in n bak met die ysblokkies en giet die rooiwyn daarin. Voeg die sjerrie, suurlemoenskil en suiker by. Haal die skil uit net voor dit geskink word en voeg dan die sodawater by.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie