Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:23 NM CST

Romerige Hoender en Broccoli

1 blikkie hoenderroom sop
65 ml suurroom
1 pakkie gevriesde broccoli
500 g hoenderborsies, in blokkies gesny
125 ml gerasperde chedder kaas


Meng die sop en die suurroom. Spoel die hoender af onder koue water vir omtrent 45 sekondes. Maak dit droog met kombuis papier. Plaas die hoender en die broccoli in n pan en gooi die sop mengsel oor die hoender en broccoli. Laat dit kook, bedek dit, verminder die hitte en laat dit prut vir 12 minute of tot die hoender gaar is. Verwyder dit van die hitte, strooi die kaas oor, bedek dit en laat dit staan vir 3 minute. Bedien.
"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie