Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Sondag, September 05 2010 @ 12:13 NM CDT

Rissiesous

1 vars rooi brandrissie
1 klein rooi soetrissie
2 tamaties
4 knoffelhuisies
2 ml paprika
2 ml borrie
65 ml olyfolie
10 ml wit asyn
sout na smaak

Plaas die rissies, tamaties en knoffel 5 minute lank in n warm oond(200 C) om sag te word. Skil die knoffel en die tamaties en verwyder die pitte van die rissies. Kap alles fyn en voeg die speserye by. Roer die res van die bestandele by, druk dit deur n growwe sif.
"Kruie en Speserye"

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Potjiekos Wenners
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie