Pynappel Yskastert
Geskryf deur: Choppie
BESTANDDELE:
1 Blikkie ingedampte melk (Ideal Melk) verkoel in yskas vir dag.
2 pakkies jellie (Pynappel en suurlemoen geur).
1 Groterige blik fyn pynappelmoes.
2 Pakkies Tennis beskuitjies.
METODE:
1. Maak die twee pakkies jellie aan met 1 koppie kook en twee koppies koue water. Sit in yskas dat dit afkoel.
2. Klits die Ideal Melk styf en gooi die pynappelmoes daarin. Roer goed.
3. Wanneer die jellie afgekoel is, gooi dit ook by die Ideal melk en pynappelmengsel.
4. Pak die tennis beskuitjies uit in 'n vlak tert bak. Verkieslik 'n ovaal bak.
5. Giet die pynappelmengsel daarin en sit dit in die yskas tot dit gestol het.
Variasies: Jy kan die pynappelmoes vervang met grenadella moes. Dan het jy 'n granadella yskastert

Verwante Artikels