Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 18 2012 @ 08:49 NM CDT

Pynappelbier

Gebruik die skille van pynappels of heel pynappels wat gewas en in stukke gekap is. Plaas vrugte in 'n emalje- konfytkastrol of -emmer en bedek met kookwater (750 ml water vir die skille van 2 pynappels). Voeg suiker by na smaak. Laat 12 tot 18 uur lank op n warm plek staan. Syg deur n klam doek, giet in bottels en kurk toe. Laat 2 tot 3 dae lank staan en sit dit yskoud voor.

Artikelopsies

3 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: siliano aan Saterdag, Mei 26 2007 @ 01:48 NM CDT Pynappelbier
die resep sè 750ml water, is dit vir een pynappel ?
groete
siliano
[ # ]
Geskryf deur: mandie1 aan Dinsdag, Julie 01 2008 @ 09:58 VM CDT Pynappelbier
Hierdie klink na 'n oulike en maklike resep. Ek gaan dit beslis probeer. Sal net graag wil weet of hierdie pynappelbier darem 'n bietjie skop in het?
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie