Pofferige macaronikaas
125 g macaroni
4 eiers, geskei
100 g sagte witbroodkrummels
375 louwarm melk
100 g cheddar kaas, grof gerasper
5 ml sout
Kook die pasta en dreineer goed. Verhit die oond tot 180 C. Smeer n vlak oondvaste bak met botter. Meng die broodkrummels en die eiergele liggies en roer die melk by. Voeg die pasta, kaas en die sout by, meng dit. Klits die eierwitte tot styf, maar nie droog nie. Vou dit by die pasta mengsel. Gooi die mengsel in die bak en bak dit vir 45 minute tot gaar.

Verwante Artikels