Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:09 NM CST

Pesto Hoender met pasta

500 ml penne pasta
500 g hoenderborsies, ontbeen en ontvel in blokkies gesny
2,5 ml sout
vars gemaalde swartpeper na smaak
85 ml pesto


Kook die pasta volgens die aanwysings. Terwyl die pasta kook, besprinkel die hoender met sout en peper. Braai die hoender vir ongeveer 7 minute tot bruin. Dreineer die pasta en voeg die hoender en die pesto by, meng dit liggies.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie