Peperment sjokolade roomys
150 g peperment sjokolade, gekap
1 blaar gelatien
250 ml room
7,5 ml vanilla suiker
30 ml peperment likeur
30 - 45 ml kakao poeier
Week die gelatin in koue water. Klits die room en die suiker saam tot styf. Verhit die likeur. Druk die water uit die gelatin en voeg dit by die likeur. Vou die gelatien in die room en dan die sjokolade. Skep die mengsel in bakkies en bedek met "gladwrap". Plaas dit in die vrieskas vir 3 tot 4 ure. Plaas dit dan in die yskas vir 15 tot 20 minute voor dit voorgesit word. Strooi die kakao oor net voor dit voorgesit word.

Verwante Artikels