Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 18 2012 @ 08:48 NM CDT

Pepermentlikeur

250 ml suiker
250 ml kookwater
500 ml brandewyn
45 ml rum
peperment geursel
groen voedselkleursel

Kook die water en suiker saam tot dit n draad trek as die stroop tussen twee vingers getoets word. Meng die stroop, brandewyn en rum en voeg die geursel by. Voeg die kleursel by tot n helder groen kleur gekry word.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie