Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 07:01 NM CST

Pasta met wors en soetrissie

500 ml penne pasta
6 vark worsies, in byt happie groottes
325 ml pasta sous met sampioene en olywe
125 ml gaar rooi soetrissie
7,5 ml suiker


Kook die pasta volgens die aanwysings op die pakkie en dreineer dit. Terwyl die pasta kook, braai die wors tot gaar en lekker bruin. Dreineer die wors en plaas dit terug in die pan. Voeg die sous en die soetrissie by, laat dit kook. Stel die hitte af en laat dit prut vir 5 minute, onbedek. Verwyder dit van die hitte en roer die suiker deur. Bedien dit oor die pasta.
"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie