Kleurvolle pasta kasserol
150 g wortels, gekap
150 g seldery, gekap
150 g uie, gekap
2 knoffelhuisies, fyn gekerf
30 ml olyfolie
280 g kort spaghetti
560 ml tamatiesap
560 ml groenteaftreksel
90 g groen olywe
Braai die groente en die knoffel in die olie oor medium hitte vir ongeveer 5 minute. Geur met sout en peper en voeg die pasta by. Meng die tamatiesap en die aftreksel en gooi die helfte in die pot. Bring tot kookpunt en laat dit prut vir 20 minute lank. Terwyl dit prut, voeg die oorblywende sap by, bietjie vir bietjie. Voeg die olywe by en geur met sout en peper.

Verwante Artikels