Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 05:15 NM CST

Pasta met clams

1 pakkie angel hair pasta
15 ml olyfolie
7,5 ml fyn knoffel
3 x 170 g blikkies gemaalde clams
'n kwart koppie gerasperde parmesaan kaas
vars gemaalde swartpeper na smaak


Kook die pasta volgens die aanwysings op die pakkie. Terwyl die pasta kook, braai die knoffel vir 2 minute lank. Dreineer die clams, en voeg die vloeistof by die knoffel. Laat dit prut vir 5 minute lank. Voeg die clams by en kook dit n verdere 5 minute. Meng die pasta en die clam mengsel liggies en sprinkel die kaas en peper bo-oor. Bedien dadelik.
"weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie