Pasta en boontjies
60 g spek, gesnipper
60 g uie, gesnipper
30 ml olie
2 knoffelhuisies, gepers
750 ml hoenderaftreksel
1 blikkie tamaties
280 g gevriesde groente
1 blikkie wit boontjies, gedreineer
Sout en peper na smaak
150 g sop noedels
Gekapte pietersielie
Parmesaan kaas
Braai die spek en die uie. Voeg die knoffel, aftreksel, en die tamaties by en bring tot kookpunt. Voeg die groente by en laat prut vir 20 minute. Voeg die boontjies by ongeveer 3 minute voor die einde. Geur met sout en peper. Kook die pasta volgens die aanwysings op die pakkie en dreineer. Voeg dit by die sop. Voeg die pietersielie by en rasper die kaas bo-oor.

Verwante Artikels