PAP BLOKKIES
Woensdag, Mei 17 2006 @ 04:41 VM CDT
Geskryf deur: Anonymous
Dis heerlik vir ontbyt.
Maak 'n lekker pot mieliepap die vorige aand.
Maak pap se kante mooi los en laat die pap uit pot gly. Sny in skywe - soos brood.
Meng: dit hang af van die hoeveelheid pap - 6 eiers
sout , peper, paprika
Doop die sny pap in die mengsel en bak in warm vlak olie.
Skielik is die kapenaars ook lus vir pap!!

Verwante Artikels