Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Donderdag, September 09 2010 @ 10:19 NM CDT

Pampoen en neut tert

Deeg vir die kors
4 eiers, liggies geklits
450 g gaar pampoen
250 ml suiker
125 ml stroop
5 ml vanilla
2,5 ml kaneel
2 ml sout
250 ml neute

Voorverhit die oond tot 190 grade. Berei jou deeg voor. Meng die eiers, pampoen, suiker, stroop, vanilla, kaneel en sout saam. Gooi dit in die tert bak en strooi die neute bo-oor. Bak dit vir 40 tot 50 minute lank. Verwyder dit uit die oond en laat dit afkoel.

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Cass Abrahams kook Kaap-Maleis
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Donderdag 08-Jul


Woensdag 23-Jun


Dinsdag 22-Jun


Vrydag 18-Jun


Dinsdag 15-Jun


Maandag 14-Jun