Neapolitan Roomystert
9 graham crackers
30 ml gesmelte botter
375 ml sagte gevriesde aarbei jogurt
'n halwe health bar, gebreek in stukkies
375 ml sagte peperment roomys
375 ml oreo koekies, gebreek in stukkies
375 ml sagte gevriesde sjokolade jogurt
4 vars aarbeie, gehalveer
Meng die botter en die crackers in n voedselverwerker. Druk die mengsel op die bodem van n tertbak. Verkoel in die vrieskas vir 20 minute. Verwyder en smeer die aarbei jogurt oor die kors. Strooi die health bar oor die jogurt. Vries tot dit ferm is. Smeer die peperment roomys oor en strooi 1 koppie oreos oor die roomys. Vries tot ferm. Smeer die sjokolade jogurt oor die roomys en vries tot ferm. Strooi die oorblywende oreo's oor en garneer met die aarbeie.

Verwante Artikels