Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:30 NM CST

Mosterdslaaisous

10 ml Franse mosterd
5 ml gedroogde dilleblare
50 ml olyfolie
15 ml witasyn
2 ml suiker
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

Plaas al die bestandele in bottel met n skroefdeksel. Skud dit tot goed gemeng. Sprinkel dit oor bbetslaai.
"Kruie en Speserye"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie