Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Sondag, September 05 2010 @ 12:43 NM CDT

Molshope

6 groot aartappels (geskil en in blokke gesny)
botter
sout
peper
vars room
kaas ( 1 koppie gerasper)

Kook aartappels totdat dit reg is om fyn gedruk te word, gooi water uit en voeg botter, sout, peper by en druk dit fyn. Skep lepelsvol in 'n oond pan. Gooi vars room oor en kaas bo oor, sit in oond en laat kaas smelt.


Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Huisgenoot Top 500 Wenresepte
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie