Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 05:16 NM CST

MAKLIKE MIELIEBROOD

500g Bruismeel
1 Blikkie Sweetcorn
1 Blikkie lou water

Voorverhit oond 180 Grade
Meng alles deeglik saam.
Gooi in gesmeerde broodpan.
Bak in oond vir 1 uur & 20 min.
Toets met toetspen.
Wanneer reg smeer met botter en laat afkoel.

Artikelopsies

2 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: chintz aan Vrydag, Junie 22 2007 @ 05:04 VM CDT MAKLIKE MIELIEBROOD
well after 3 tries bread still raw either the pan i am using is too small, need to use a bigger one or my oven needs replacing which i doubt as bread rose nicely
[ # ]
Geskryf deur: FielaSeKind aan Donderdag, Julie 12 2007 @ 08:08 VM CDT MAKLIKE MIELIEBROOD
Ek maak dit asof dit 'n koek is. 500g Meelblom, maar voeg by 2 eiers en 1 tlp bakpoeier... Gebruik halvies melk in die koppie instede van net water.

'n knippie sout en 'n tlp suiker help ook..
Bak dit op 180 vir 45 minute, en dan 'n verdere 30minute op 'n laer hitte 160 grade sal werk..

Mooi bly.
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie