Marmelade Varktjops
5 ml olyfolie
Cooking Spray
4 varktjops, been en vet verwyder (+- 115 g elk)
10 ml suurlemoenpeper
30 ml appel asyn
75 ml "lae suiker" marmelade konfyt
Bespuit 'n pan met die Cooking spray en verhit die pan oor medium hitte. Besprinkel beide kante van die tjops met die suurlemoenpeper. Braai die vark vir 5 minute lank, elke kant. Verwyder en hou dit warm. Gooi die asyn in die pan en roer die marmelade by. Plaas die vark terug in die pan en draai die tjops om, om seker te maak dit is goed bedek met die sous. Kook dit vir ongeveer 1 minuut lank. Bedien dit dadelik.
Uittreksel uit "weight watchers"

Verwante Artikels