Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:39 NM CST

MALEISE GEBAKTE EIERVRUG

Bestandele
  • Eiervrug
  • Uie (fyn gekap)
  • Olie of Botter
  • Groengemmer
  • Rissies
  • Gestampte Knoffel
  • Sout

Aanwysigings

Sny die vrug in dik skywe, moenie skil nie. 2. Smoor die uie in olie of botter
Voeg groengemmer, risses en gestampte knoffel by. Wanner die uie sag en goudkleurig is word die eiervrug daarin gesmoor totdat dit sag is. 3. Geur met sout.
Kan warm of koud bedien word.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: masterchef aan Woensdag, September 17 2008 @ 06:20 VM CDT MALEISE GEBAKTE EIERVRUG
Wat is groengemmer? Kan iemand hoeveelhede by die bestanddele plaas?
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie