Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:27 NM CST

Lemoen-Hoender Couscous

1 pakkie couscous
1 blikkie (310 g) mandarin lemoene in ligte stroop
2 hoender borsies, in repies gesny
30 ml olyfolie
175 ml gekapte murgpampoentjie
30 ml gekerfte amandels
vars gemaalde swart peper

Maak die couscous volgens die aanwysings op die pakkie gaar. Plaas dit in 'n mengbak en trek n vurk so n paar keer daar deur. Braai die hoender repe in olyfolie tot goed bruin. Dreineer die lemoene, behou 75 ml van die stroop. Meng die couscous, stroop, hoender, murgpampoentjies, amandels en die peper goed. Voeg die die lemoene by en meng dit liggies.
Uittreksel uit "weight watchers"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie