Skaapskenkels
3 rooi rissies, gekerf, pitte verwyder
30 ml fyn koljander
15 ml oreganum
15 ml koekmeelblom
Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
30 ml olyfolie
2 selderystingels, gekerf
4 wortels, gekap
1 uie, gekap
2 roosmaryn takkies
6 ansjovis filette
60 ml balsamic asyn
250 ml witwyn
2 blikkies tamaties

Meng die eerste 5 bestanddele saam. Rol die skenkels in die kruiemengsel. Braai die skenkels in die olie tot bruin en verwyder dit. Voeg die seldery, wortels, ui en roosmaryn by die olie en kook dit stadig. Voeg die ansjovis by en die asyn en kook tot droog. Voeg die wyn by en kook tot droog. Voeg die tamaties by en sout en peper. Plaas alles in 'n oond kastol en voeg die vleis by. Plaas die deksel op en bak dit vir 1 uur 30 minute tot 2 ure in n voorverhitte oond by 180 grade.

Verwante Artikels