Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 01:34 NM CST

Koue tamatie-en-komkommersop

5 groot tamaties, geskil en gekap
1 klein komkommer, geskil
1 klein groen soetrissie, ontpit en gekap
1 ui, gekap
30 ml olyfolie
15 ml asyn
2 ml sout
2 ml vars gemaalde swartpeper
2 ml komyn

Plaas al die bestanddele in n voedselverwerker en versap dit. Verkil die sop voor opdiening.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie