Koue Komkommersop
1 groot komkommer
500 ml natuurlike jogurt of suurroom
15 ml suurlemoensap
5 ml gedroogde kruisement
5 ml dillesaad
2 ml sout
vars kruisementblare vir garnering
Skil die komkommer, sny dit in die lengte deur en onpit dit. Rasper dit grof. Klits die jogurt of suurroom tot heeltemal glad met 'n draadklitser. Klits die komkommer, jogurt of suurroom en die res van die bestanddele saam. Verkoel vir 1 uur voor opdiening. Garneer met vars kruisementblare.

Verwante Artikels