Koekstruif (Trifle)
1 sponskoek
1 pakkie rooi jellie
1 pakkie groen jellie
1 blik karamel kondensmelk
1 pakkie kersies - en room
1 groot houer Ultramel vla
1 groot blik gemenge vrugte
bietjie sjerrie
1 pakkie sprinkle neute
1 groot glasbak
Sny sponskoek in stukkies en gooi sjerrie oor. Bedek met lagie vla. Gooi helte van geblikte vrugte oor. Skep lepelsvol kondensmelk op.
Sny jellie in blokkies en gooi helfte oor. Skep lepelsvol kondensmelk oor. Sprinkel gekapte neute. Gooi nog 'n laag vla, dan vrugte en jellie. Skep 'n dun lagie room bo-op en versier met kersies en neute.

Verwante Artikels