Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:32 NM CST

Knoffelvarkboud

1 medium varkboud
3 - 5 knoffelhuisies, in repies gesny
2 swoerdlose spekvleisrepies, in stukkies gesny
125 ml olie
5 ml gedroogde oreganum
5 ml gedroogde roosmaryn
sout en vars gemaalde swartpeper

Maak gate in die boud stop die boud met die knoffel en die spek. Plaas die boud in n oondskottel en giet die olie oor. Strooi die kruie, sout en peper oor die boud. Oondbraai die boud 1 tot 1 uur 30 minute lank by 200 C terwyl jy die boud gereeld omdraai. Sny die vleis in skywe. Bedien dit warm of koud.

"Kook met Kruie en Speserye"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie