Knoffel en suurlemoen skaap tjops
4 knoffelhuisies, fyn gekap
1 ml gedroogde roosmaryn
100 ml suurlemoensap
5 ml vars gemaalde swartpeper
20 ml olyfolie
8 skaap tjops
Meng al die bestanddele saam en gooi dit oor die skaap tjops. marineer die vleis vir tenminste 1 uur. Braai die vleis en geur met sout en peper indien nodig.

Verwante Artikels