Knoffel-en-kruie Biefstukke
4 biefstukke, vet verwyder (± 200 g elk)
2,5 ml sout
2,5 ml vars gemaalde swartpeper
75 ml gemaalde knoffel
15 ml vars roosmaryn, fyn gekap
Besprinkel die biefstukke met sout en peper en bedek dit goed met die knoffel en roosmaryn. Braai dit dadelik of verkoel vir 1 uur. Maak 'n vuur met lekker warm kole aan die eenkant. Braai die vleis aan die kant waar daar nie kole is nie. Hierdie manier is vir 'n braai met n deksel. As jou braai nie n deksel het nie, moet jy die nodige veranderinge maak.
Uittreksel uit "weight watchers"

Verwante Artikels