Knoffelbottersous
120 g botter (125 ml)
4 knoffelhuisies
2 ml sout
Smelt die botter oor lae hitte. Roer die knoffel en sout by. Dien die sous dadelik op.
"Kruie en Speserye"
4 knoffelhuisies
2 ml sout
Smelt die botter oor lae hitte. Roer die knoffel en sout by. Dien die sous dadelik op.
"Kruie en Speserye"
Verwante Artikels