Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:33 NM CST

Kluitjies (Dumplings)

250 ml koekmeelblom
10 ml bakpoeier
2 ml sout
15 ml botter
1 eier, geklits
125 ml melk


Sif die droƫ bestanddele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmengsel. Meng dit met 'n houtlepel totdat dit sag is. Voeg dit by die potjie en kook dit vir 15 minute lank.

Wenk

Gooi aftreksel in 'n pot en voeg die kluitjies by en kook dit vir 15 minute op die stoof oor matige hitte.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie