Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 18 2012 @ 08:48 NM CDT

Klapperys - Ongekook

SOETGOED4 x 250 ml Versiersuiker
4 x 250 ml Klapper
1 Blik Kondensmelk
2.5 ml Kremetart
knypie Sout
5 ml Vanielje geursel

Kleursel

** Meng alles goed saam.
** As jy twee kleure wil maak, deel die klapperys in twee dele en gooi net 'n druppel of so kleursel by en meng.
** Druk eers een kleur in die bak en dan die ander kleur bo-op.
** Plaas in die yskas tot koel en sny in blokkies.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie