Kersie Brandewyn Poeding
125 gr donker sjokolade (bittersweet)
± 320 ml Room
± 320 ml melk
8 eier gele
125 ml suiker
± 80 ml kakao
1 bottel kersies, sonder sap
1 bottel blackberry konfyt
125 ml kersie brandewyn
Geklitste room
Sjokolade koek
Smelt die sjokolade in 'n glas bak bo-oor 'n pot water. Kook die melk en die room saam. Meng die eiers, suiker en kakao goed. Voeg die melkmengsel by die eier mengsel. Voeg dan die sjokolade by die mengsel. Laat dit kook en roer dit vir ongeveer 10 minute. Gooi dit in 'n bak en sit "gladwrap" bo-op die mengsel en laat dit afkoel. Sny die koek in skywe en smeer dit met die konfyt en maak toebroodjies, Sit die toebroodjies in 'n bak en druk dit goed vas. Gooi die kersies oor die koek en dan die brandewyn. Maak seker dat al die stukke koek bedek is met die brandewyn. Gooi die sjokolade vla oor en sit die geklitste room bo-op.

Verwante Artikels