Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:05 NM CST

Kerriemengsel

125 ml koljandersaad
125 ml komynsaad
65 ml swartpeperkorrels
30 g kassiabas
30 ml kruienaeltjies
30 ml bruin kardemon
25 ml fyn neutmuskaat
5 lourierblare
25 ml fyn gemmer

Brand al die bestandele behalwe die gemmer onder n matige rooster totdat dit n ligte stoom afgee. Oppas vir aanbrand. Laat dit afkoel en maal dit n bietjie op n slag. Voeg die gemmer by die gemaalde mengsel, meng dit goed en bere die mengsel in 'n lugdigte houer.
"Kruie en Speserye"

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie